Esra 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare en die oudstes het ’n besluit geneem oor hierdie aankondiging. As mense hulle in drie dae nie hieraan steur nie, sal hulle hulle eiendom verloor en uit die gemeenskap van die ballinge gestoot word.

Esra 10

Esra 10:6-13