Esra 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg die lys van priesters wat met heidense vroue getrou het: Uit die familie van Jesua seun van Josadak en sy ampsgenote, was daar Maäseja, Eliëser, Jarib en Gedalja.

Esra 10

Esra 10:8-19