Esegiël 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Hy vir my: “Die sondeskuld van die mense van Israel en Juda is baie groot. Die hele land is vol bloed. Die hele stad verdraai die reg. Boonop sê hulle: ‘Die Here het uit die land weggetrek! Die Here sien dit nie!’

Esegiël 9

Esegiël 9:7-11