Geweld sal teen hulle losbreek as straf oor hulle afskuwelike optrede. Van die trotse en bose mense sal nie een oorleef nie.Al hulle skatte sal saam met hulle vergaan.