Esegiël 48:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is die grond wat aan die oorblywende stamme toegeken word. Benjamin se grond is suid van die regeerder se grond, en strek oor die hele land van Israel van die oosgrens tot teen die wesgrens.

Esegiël 48

Esegiël 48:18-25