Esegiël 48:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Buite die stad moet daar grond wees wat vyf kilometer oos en vyf kilometer wes van die stad strek, al langs die gewyde gebied. Hierdie grond moet bewerk word om kos te verskaf vir die mense wat in die stad werk.

Esegiël 48

Esegiël 48:12-21