Esegiël 48:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hier is die lys van die stamme van Israel en die gebied wat elkeen moet kry: Die grond van Dan is in die noorde. Die grenslyn volg die Getlonpad na Lebo-Hamat, dan na Gasar-Enan op die grens met Damaskus, met Hamat aan die noordekant. Dan se gebied strek heelpad oor die grondgebied van Israel, van die ooste na die westekant toe.

Esegiël 48

Esegiël 48:1-9