Esegiël 47:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe meet hy nog 500 meter af, maar toe was die water ’n rivier waardeur ’n mens nie kon loop nie. Die water was diep genoeg dat ’n mens daarin kon swem. Dit het ’n rivier geword waardeur ’n mens nie kon loop nie.

Esegiël 47

Esegiël 47:1-13