Esegiël 47:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het oos gestap en met die maatlyn wat hy by hom gehad het 500 metervanaf die oospoort gemeet. Toe laat hy my deur die water loop. Hier was die water enkeldiep.

Esegiël 47

Esegiël 47:1-6