Esegiël 47:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die oostelike grens begin by ’n punt tussen Gauran en Damaskus en loop suidwaarts al langs die Jordaan af tussen Gilead en Israel, verby die Dooie See en tot so ver suid as Tamar. Dit is die oostelike grens.

Esegiël 47

Esegiël 47:13-19