Esegiël 47:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het my teruggebring na die ingang van die tempel. Daar het ek ’n stroom water gesien wat onder die tempel se drumpel ooswaarts uitvloei, want die tempel het oos gekyk. Hierdie stroom het regs van die altaar, aan die suidekant, verbygegaan.

Esegiël 47

Esegiël 47:1-4