Esegiël 46:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Elke Sabbat moet die regeerder ’n brandoffer van ses lammers en een ram, almal sonder liggaamsgebreke, aan die Here offer.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-7