Esegiël 46:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met die lam moet daar ook ’n graanoffer van drie kilogram meel gebring word met een en ’n derde liter olyfolie om die meel mee klam te maak. Dit moet ’n vaste instelling wees.

Esegiël 46

Esegiël 46:7-17