“Op feesdae en tydens feestye moet die graanoffer sestien kilogram saam met ’n bul en ’n ram wees, en dié saam met die lammers soveel as wat die persoon wil gee. Vir elke sestien kilogram moet daar ook vier liter olyfolie gebring word.