Esegiël 45:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Doen dit ook op die sewende dag van die nuwe jaar vir almal wat per ongeluk of onkundig gesondig het. Op hierdie manier bring die tempel versoening.

Esegiël 45

Esegiël 45:19-25