Esegiël 45:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Deel hiervan, 250 meter in die vierkant, moet vir die heiligdom opsy gesit word. ’n Oop strook van 25 meter rondom moet leeg bly.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-10