Esegiël 45:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: In die vroeë lente, op die eerste dag van die eerste maand van die nuwe jaar moet jy ’n bul sonder enige liggaamsgebrek offer om die tempel te reinig.

Esegiël 45

Esegiël 45:9-25