Esegiël 45:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en uit die waterryke gebiede een uit elke 200 van julle kleinveekudde. Hierdie is die graanoffers, brandoffers en vrede-offers wat vir die mense versoening bring, sê die oppermagtige Here.

Esegiël 45

Esegiël 45:13-21