Esegiël 44:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het my toe deur die noordelike ingang na die voorkant van die tempel geneem. Ek het gekyk en gesien dat die heerlikheid van die Here die tempel van die Here gevul het. Ek het voor Hom neergeval.

Esegiël 44

Esegiël 44:1-14