Esegiël 44:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die eerste van die ryp vrugte en al die ander gawes soos die eerste deel van die graanoes wat vir die Here gebring word, gaan na die priesters. Dit moet vir die priesters van die Here gegee word sodat die Here julle huise sal seën.

Esegiël 44

Esegiël 44:28-31