Esegiël 44:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die man het my teruggebring na die ingang aan die oostekant van die buitenste muur, maar dit was gesluit.

2. Die Here het toe vir my gesê: “Hierdie ingang moet gesluit bly. Dit mag nooit weer oopgemaak word nie. Niemand mag daar ingaan nie, want die Here, die God van Israel, het daar ingegaan. Dit moet altyd gesluit bly.

Esegiël 44