Esegiël 43:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die Here het vir my gesê: “Mensekind, hier is die plek waar my troon staan en waar Ek my voete laat rus. Ek sal vir altyd hier bly, tussen die mense van Israel. Hulle en hulle konings sal My nie meer onteer deur ander gode te aanbid of monumente vir hulle dooie konings op te rig nie.

Esegiël 43

Esegiël 43:3-17