Esegiël 43:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die tweede dag moet jy ’n bokram sonder liggaamsgebrek as sonde-offer offer. Dan moet jy die altaar reinig sodat dit versoening kan bring, net soos in die geval van die bul gedoen is.

Esegiël 43

Esegiël 43:15-24