Esegiël 43:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skielik het die heerlikheid van die God van Israel vanuit die ooste verskyn. Dit het geklink soos wanneer baie waters aangerol kom. Die hele wêreld het geskitter van sy heerlikheid.

Esegiël 43

Esegiël 43:1-3