Esegiël 43:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boonste vlak was ook vierkantig, sewe meter lank en net so breed. Die afleivoor onder het ’n rand van ’n kwart meter breed gehad en was rondom ’n half meter diep. Daar was trappe aan die oostekant van die altaar.

Esegiël 43

Esegiël 43:10-20