Esegiël 42:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was 250 meter en die breedte 250 meter. Die muur het die heilige plek van die alledaagse afgeskei.

Esegiël 42

Esegiël 42:15-20