Esegiël 41:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die mure weerskante van die voorportaal was daar vensteropenings met hortjies, en teen die mure was palmversierings. Dit was ook die geval met die verdiepinggebou rondom die tempel en met die afdakke.

Esegiël 41

Esegiël 41:16-26