Esegiël 41:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n gesig soos ’n mens wat na die kant van die palm aan die een kant kyk, en ’n gesig soos ’n leeu wat na die kant van die palm aan die ander kant kyk. Die figure was al langs die binnekant van die tempel uitgekerf.

Esegiël 41

Esegiël 41:9-26