Esegiël 41:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het eers die tempel gemeet. Dit was 50 meter lank. Daarna het hy die tempelhof agter die tempelgebou saam met die westelike gebou en sy mure gemeet, en dit was ook 50 meter lank.

Esegiël 41

Esegiël 41:3-16