Esegiël 40:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ook vir die voorbereiding van die brandoffer vier tafels van gekapte klip, elkeen ’n driekwart vierkante meter en ’n half meter hoog. Op hierdie tafels is die slagmesse neergesit om die brandoffer en ander offers te slag.

Esegiël 40

Esegiël 40:38-47