Esegiël 40:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In visioene het God my na die land Israel geneem en my op ’n hoë berg neergesit. Van daar kon ek iets sien soos ’n stad oorkant my, na die suidekant toe.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-9