Esegiël 40:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het my toe na die buitenste voorhof gevat. Rondom die voorhof was daar vertrekke en ’n plaveisel. Daar was 30 vertrekke teenaan die plaveisel.

Esegiël 40

Esegiël 40:10-25