Esegiël 39:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal my volk besef dat Ek, die Here, hulle God is. Dis Ek wat hulle in ballingskap weggestuur het en dis Ek wat hulle huis toe bring. Ek laat nie een agterbly nie.

Esegiël 39

Esegiël 39:20-29