Esegiël 39:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dag as hulle veilig in hulle land bly en vir niemand hoef bang te wees nie, sal hulle die skande en die ontrouheid vergeet waarmee hulle My behandel het.

Esegiël 39

Esegiël 39:20-29