Esegiël 39:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eet die vleis van magtige mense en drink die bloed van prinse asof hulle ramme en lammers, bokke en bulle is, almal vetgevoerde diere van Basan!

Esegiël 39

Esegiël 39:11-22