Esegiël 38:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vis, voëls en diere, alles wat beweeg en al die mense sal voor My bewe. Berge sal omgegooi word, kranse sal inmekaarstort en mure sal omval.

Esegiël 38

Esegiël 38:18-23