Esegiël 38:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan die puinhope wat herbou is, plunder. Die mense het teruggekom uit die nasies en is nou ryk met hulle groot kuddes en besittings. Hulle bly in die middel van die aarde!’

Esegiël 38

Esegiël 38:4-15