Esegiël 37:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sit vleis en spiere om julle en maak julle toe met vel. Ek sit asem in julle en julle sal lewend word. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.’”

Esegiël 37

Esegiël 37:1-8