Esegiël 37:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My dienaar Dawid sal hulle koning wees, en hulle sal net een herder hê. Hulle sal my bepalings gehoorsaam en my bevele onderhou.

Esegiël 37

Esegiël 37:20-28