Esegiël 37:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En sê vir hulle die oppermagtige Here sê: Ek maak die mense van Israel bymekaar van tussen die nasies uit. En Ek bring hulle na hulle eie land toe uit die lande waarheen hulle verstrooi was.

Esegiël 37

Esegiël 37:16-28