Esegiël 37:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe gesê soos ek beveel is, en die wind het in die liggame gekom en hulle het begin asemhaal. Hulle het lewend geword en op hulle voete gaan staan, ’n groot klomp mense.

Esegiël 37

Esegiël 37:4-15