Esegiël 36:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die berge van Israel sal groot vrugte-oeste dra om gereed te maak vir my mense wat terugkeer. Hulle kom gou weer huis toe!

Esegiël 36

Esegiël 36:1-11