Esegiël 36:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, profeteer aan die heuwels en berge, die klowe en valleie van Israel. Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: Ek is baie kwaad omdat julle verneder is deur die nasies rondom julle.

Esegiël 36

Esegiël 36:1-14