Esegiël 36:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Ek julle terugbring, sal mense sê: ‘Hierdie land wat godverlate was, is nou soos die Tuin van Eden! Die stede wat verlate in puin gelê het, is nou versterk en vol mense!’

Esegiël 36

Esegiël 36:30-37