Esegiël 36:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek maak julle skoon van alles wat julle lewe besoedel het. Ek gee julle goeie oeste. Julle sal hongersnood nie ken nie.

Esegiël 36

Esegiël 36:19-31