Esegiël 36:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart.

Esegiël 36

Esegiël 36:25-30