Esegiël 36:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan julle wys hoe heilig Ek is, Ek vir wie die nasies respek verloor het deur julle optrede. En as Ek my heiligheid deur julle voor hulle oë openbaar, sê die oppermagtige Here, sal die nasies besef dat Ek die Here is.

Esegiël 36

Esegiël 36:17-29