Esegiël 36:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waar hulle tussen die nasies verstrooi was, het hulle my heilige Naam oneer aangedoen. Want die nasies het gesê: ‘Hierdie is die Here se mense, en tog moes hulle weggaan uit sy land!’

Esegiël 36

Esegiël 36:17-29