Esegiël 36:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, toe die volk Israel in hulle eie land gelewe het, het hulle dit besoedel met hulle optrede. Wat hulle gedoen het, was vir My soos wanneer ’n vrou menstrueer.

Esegiël 36

Esegiël 36:8-25