Esegiël 35:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou berge sal vol dooies lê. Jou heuwels, valleie en strome sal vol lyke lê van mense wat gesneuwel het.

Esegiël 35

Esegiël 35:1-14